Pannekoek





Dogkie se pannekoek resep

1 k meel
125 ml olie, Kan 100 ml ook wees, 
1 t bakpoeier
1/2 t sout
2 eiers
1 en 1/2 k water
Roer alles bymekaar en bak
(met erkenning aan Dogkie)

Comments